Bo Burnham

Bo Burnham
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Pickering Burnham
Geboorte 21 Augustus 1990 (1990-08-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bo Burnham (gebore 21 Augustus 1990) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Sick (2017) en Eighth Grade (2018), en in die televisiereeks Zach Stone Is Gonna Be Famous (2013).


Developed by StudentB